David Morrissey

David Morrissey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Mark Morrissey
Geboorte 21 Junie 1964 (1964-06-21)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Morrissey (gebore 21 Junie 1964) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Boleyn Girl (2008), Centurion (2010), en Welcome to the Punch (2013), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).


Developed by StudentB